Die Groot Afrikaanse Heldeboek - Pieter W. Grobbelaar
About this copy
Die Groot Afrikaanse Heldeboek - Pieter W. Grobbelaar (Afrikaans)
Hardcover, ISBN 1919825118
Publisher: Protea Boekhuis-, 2000
Condition: Very Good+. The original picture laminated boards without a DJ are a little shelf rubbed and edge worn. The book pages are clean and clear and the binding sturdy.
This well-known cultural historian's hero book contains favorite stories about well-known heroes such as Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade and Klara Majola. It has been quite a few years that Grobbelaar has been writing the heroic path with the people of his country - all the people of his country, because he deliberately does not only describe the heroic deeds of his people. He approached heroes and heroic deeds in different ways: sometimes from the outside, sometimes from the inside, sometimes through the eyes of an outsider.
Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is 'n hele paar jaar dat Grobbelaar al skrywende met die mense van sy land die heldepad loop al die mense van sy land, omdat hy met opset nie net die heldedade van sy volk beskryf nie. Hy het helde en heldedade op verskillende maniere benader: soms van buite, soms van binne, soms deur die oe van 'n buitestander
Religious and Cultural Heritage
-

Die Bybel vir Kleingoed by Leena Lane
Leena Lane, 2005
-

Survivor vir jongmense by Johan Smith
Johan Smith, 2005
-

My Bybel net oor Jesus by Christopher Doyle & Gillian Chapman
Christopher Doyle & Gillian Chapman, 2005
-
Signed

EEUFEESGEDENKBOEK van die GEMEENTE UTRECHT 1854-1954 by Ds. F. G. M. du Toit
Ds. F. G. M. du Toit
-

Onverganklike Rykdom by Dr Gerdrie van der Merwe VDM
Dr Gerdrie van der Merwe VDM, 1993
-

Die Nederduits Gereformeerde Gemeente Glen Lynden
-
Signed

Meetsnoere in Lieflike Plekke by A. P. Smit
A. P. Smit, 1976
-
Signed

Die Kerk teen Seinheuwel by Etienne G. Malan
Etienne G. Malan, 1980









