Uit die Dagboek van n Vrou - Audrey Blignault by Marie Heese
About this copy
Uit die Dagboek van n Vrou - Audrey Blignault by Marie Heese(Afrikaans text)
Softcover: Tafelberg: ISBN: 9780624047636
2009 first edition.
Condition: As new.
Audrey Blignault was vir ’n paar generasies lesers die mees geliefde skrywer in Afrikaans. Uit die dagboek van ‘n vrou bied 'n beeld van Audrey se lewe. Hierdie versameling essays, oorspronklik geskryf vir die tydskrif Sarie, is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese.
Die soektog na essays wat Audrey se lewensverhaal in haar eie woorde vertel, het ‘n merkwaardige resultaat opgelewer. Verspreid oor die nege bundels uit haar Sarie-rubrieke, het Audrey haar lewe in sy volheid weergegee. Die leser kan met vreugde meeleef met: haar kinderjare in Bredasdorp, studentejare, eerste huwelik, moederskap, die skok en stadige herstel ná die gruwelike ongeluk waarin lewensmaat sterf, tyd van eensaamheid, tweede huwelik, soms ontstemmende oomblikke van ouma-wees, bewustheid van die klem van die tyd wat niemand kan ontkom nie. Naas die kenmerkende lewensvreugde wat ook uit hierdie versameling straal, leer die leser ook ‘n donkerder sy van Audrey ken - om met nuwe waardering die onuitblusbare lewensvlam raak te sien wat haar vaandel was.
Audrey Blignault
-

Die Eindelose Avontuur - n Venster op die wereldletterkunde by Audrey Blignault
-

Die Goue Vreugde by Audrey Blignault
-
Signed

Die Goue Vreugde by Audrey Blignault
Audrey Blignault, 1985
-

Die Plesierboom by Audrey Blignault
-

Die Rooi Granaat by Audrey Blignault
-

Die Vrolike Lied by Audrey Blignault
-

Die Wind van die See af by Audrey Blignault
-

Dit Reen Rose-n Beeld van n Kindertyd by Audrey Blignault
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Die Transvaler by Piet Meiring & Gus Cluver
Piet Meiring & Gus Cluver, 1987
-

'n Vurk in die Pad by André P. Brink
André P. Brink, 2009
-

Kennis van die aand by André P. Brink
André P. Brink, 2004
-
Limited

Under the Horizon by Charles Eglington
Charles Eglington, 1977
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017

















