Die Plesierboom by Audrey Blignault
About this copy
Die Plesierboom by Audrey Blignault
Softcover
Publisher: Tafelberg, 1973
Used - Very Good.
Elke dag se ervarings in die lewe van ‘n gewone huisvrou, dit is die boustof van hierdie essays. Maar soos die storiekoning van ouds die dinge wat hy aanraak in goud kon verander, so het Audrey Blignault die slag om uit die eenvoudige belewenisse van ‘n huisvrou glansende avonture en kosbare kleinode van die gees op te tower. Hierdie slag het sy te danke nie alleen aan haar fyn oor en oog (‘n oog met ‘n stout vonkeling daarin!) haar deernis vir die ewenaaste, haar vermoë om dieper as die oppervlakte en die onmiddellike te kyk, haar sin vir die komiese, haar breë leeservaring en haar vaardigheid met ‘n woord nie maar veral ook aan haar opregte lewensvreugde en die vaste geloof dat die lewe ‘n rosekrans van blye dae is.
Audrey Blignault
-

Die Eindelose Avontuur - n Venster op die wereldletterkunde by Audrey Blignault
-

Die Goue Vreugde by Audrey Blignault
-
Signed

Die Goue Vreugde by Audrey Blignault
Audrey Blignault, 1985
-

Die Rooi Granaat by Audrey Blignault
-

Die Vrolike Lied by Audrey Blignault
-

Die Wind van die See af by Audrey Blignault
-

Dit Reen Rose-n Beeld van n Kindertyd by Audrey Blignault
-

Mal Hansie by Audrey Blignault
Audrey Blignault, 1996
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017
-

Vryburger Tas by Dan Sleigh
Dan Sleigh, 1983
-

The Screwtape Letters by C. S. Lewis
C. S. Lewis, 2002
-

A Year with C. S. Lewis by C. S. Lewis
C. S. Lewis, 2004
-

Griet kom weer by Marita van der Vyver
Marita van der Vyver, 2003

















