Toekomsmens - Isa Konrad

  • R100.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Toekomsmens - Isa Konrad

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 303
Uitgegee: 2020 (Lapa)
ISBN: 9780639605234

Kel de Jong se geordende lewe word in chaos gedompel wanneer ’n militêre observasiesatelliet ’n jong kind op die verlate N1 tussen Pretoria en Johannesburg ontdek. Op dieselfde dag word In–Grid, die Intelligensieburo se sentrale kunsmatige intelligensie, in ’n aanval vernietig.

In chaos wat volg, aktiveer Kel In–Grid se prototipe en ontdek dat dit die herinneringe van Agnes Baumer bevat, ’n vroulike spioen in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Met behulp van tydreise ontdek Kel in die verre verlede die waarheid agter die gebeure in sy hede.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X