'n Duisend stories oor Johannesburg - Harry Kalmer
'n Duisend stories oor Johannesburg - Harry Kalmer
Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 329
Uitgegee: 2014 (Queillerie)
ISBN: 9780795800801
Dalk begin hierdie verhaal buite ’n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is . . .
Soos wat die geval met n 1001 Arabiese nagte is, kan gedeeltes van ’n 1000 stories oor Johannesburg byna in enige volgorde gelees word.
Dit is n behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg uitgewekenes, terugkerendes en die wat nog altyd daar gebly het hul wel en wee deur die twintigste eeu, en die plekke waar Suid-Afrika hulle in hul lewens laat beland het.