Taal en Poesie van die Twede Afrikaanse Taalbeweging by E C Pienaar
About this copy
Highly Collectible Africana in an excellent condition.
Taal en Poesie van die Twede Afrikaanse Taalbeweging - Dr. E C Pienaar ( Professor in Hollands aan die Universiteit van Stellenbosch)
1931 uitgawe hardeband met 612 bladsye in goeie toestand. Hierdie is een van die Vierde Vermeerde Druk)
Nasionale Pers Beperk
Sien aangehegte Fotos van die Inhoudsopgawe vir meer inligting.
Preller, De Waal, Langenhoven, Totius, Leipoldt, Eugene Marais....
Deur die Skrywer:
Hierdie Uitgaaf het weer aanmerklik in omvang toegeneem. Die belangrikste toevoeging bestaan in die volledige behandeling van wyle dr AG Visser se lewe en werk. As gevolg van interessante besonderhede (wat mevrou Visseren Mnr SH Eyssen van Heidelberg my vriendelik verskaf het), kon n juister en vollediger beeld van die digter se ontwikkeling gegee word.
Verder is 'n grondiger bespreking gewy aan Leipoldt, se gewysigde herdruk van Dingaansdag, Langenhoven se lewensloop vollediger geskets, terwyl ook plek ingeruim is vir enkele jonger digters, oner meer, CM van der Heever en Eitemal.
Die historise oorsig is hier en daar aangevul en die hele teks grondig hersien.
Stellenbosch 1930.
(1700's-onward) Birth and development: Afrikaans
-

Scheepsjournael ende Daghregister by H. J. J. M. van der Merwe
H. J. J. M. van der Merwe, 1969
-

S. J. du Toit by P. D. van der Walt
P. D. van der Walt, 1963
-

Die Afrikaanse Volkskultuur by Abel Coetzee
Abel Coetzee, 1960
-

Ons kom van ver: Skrywers oor die bruin ervaring Author: W.A.M. Carstens and Michael le Cordeur (Editors)
-

Die Invloed van die Engelse Skoolwese op die Kaapse Skoolwese, 1806-1915 Author: Dr. A. H. du Preez
-

Halala Afrikaans – Daniel Hugo
-

Plateatlas by die Afrikaanse Letterkunde Dr. M.S.B. Kritzinger (samesteller)
-

Die Afrikaanse Letterkunde In Beeld / Saamgestel Deur A.P. Grové En P.J. Nienaber




















