Plateatlas by die Afrikaanse Letterkunde Dr. M.S.B. Kritzinger (samesteller)
Highly Collectible and Very Scarce: Africana/Afrikaans Literature.
Plateatlas by die Afrikaanse Letterkunde Dr. M.S.B. Kritzinger (samesteller)
Published by J.L. van Schaik, Bpk., Pretoria (1931)
Condition: Very Good: Rich tan coloured boards with Red lettering. Age related tanning on first page but the rest of the book is clean, crisp and clear.
Uit die voorwoord: Sien gaan voor hoor, maar deur hierdie twee saam te laat gaan, kan die dosent in literêr-historiese feite en persone baie doen om belangstelling vir sy vak gaande te maak. So word die onderwys meer aanskoulik. Dis die doel van hierdie Plateatlas om daartoe mee te help. 'n Portret of 'n dokument kan baie doen om 'n mens in die gees van 'n tyd te verplaas, of om die werk van 'n persoon na behore te waardeer. Heelwat is hier bymekaarge bring wat nie maklik verkrygbaar is nie en die moontlikheid bestaan selfs dat verskeie van hierdie dokumente verlore kan gaan. 75 bladsye, plate en fotos (swart-en-wit)