Sloet alleen - Paul C Venter
Sloet alleen - Paul C Venter
Published April 1, 2014 by LAPA Uitgewers
ISBN 9780799367836 (ISBN10: 0799367834)
Toestand: Baie goed.
Dit is die Tweede Wêreldoorlog en Sloet en sy vriende probeer steeds om die Engelse uit die Republiek te verdryf. Saam maak hulle ’n plan wat deur die Duitsers ondersteun word – hulle stuur selfs ’n duikboot na die kus van Duitswes om te kom help! Maar intussen gebeur daar dinge wat Sloet laat wonder oor wat werklik belangrik is ...