Pad na jou Hart - Francois Bloemhof

  • R60.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Pad na jou Hart - Francois Bloemhof

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 214
Uitgegee: 2013 (Jasmyn)
ISBN: 9780624065760

Iets anders! François Bloemhof slaan ’n nuwe rigting in met ’n roman gebaseer op ’n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle speel in die gelyknamige rolprent en dié pad van liefde het meer as net ’n paar kinkels en draaie.

Basson is ’n verwaande jong man wie se pa aan hom ’n lys uitdagende opdragte bemaak as hy die familiebesigheid wil oorneem. Hy het boonop min tyd. Wanneer Basson ’n sorgvrye meisie met haar eie lys onafgehandelde sake ontmoet, gaan sy dinge vir hom makliker of moeiliker maak?

Kom vind die antwoord – en jóú ware noord.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X