Ons Regserfenis
About this copy
Signed by one of the 11 Authors, D.H Samson (Hons) MA (Oxon) on the third page)
Ons Regserfenis (Afrikaans edition)
Hardcover, ISBN 9780409040852
Publisher: Butterworth, 1982 first edition.
Condition: Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some wear and tear (see pics) but the book Cover and pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
Ons Regserfenis : 'n projek van De Rebus - die Suid-Afrikaanse Prokureurstydskrif, onder beskerming van die Vereniging van Prokureursordes van die Republiek van Suid-Afrika
Deur hierdie Geskiedkundige boek word die geskiedenis van die Suid Afrikaanse reg op 'n unieke wyse in geillustreerde vorm vir die eerste maal gepubliseer.
Die inhoud word verryk met meer as 200 illustrasies wat uiters seldsame afdrukke insluit van dokumente, gebeure, kaarte en boeke uit Suid Afrikaanse en buitelandse bronne.
In 12 Hoofstukke geskryf deur gesaghebbenes word ons regsgeskiedenis vanaf die Romeinse tyd tot op hede aangebied in 'n chronologiese uiteensetting van die ontstaan en ontwikkeling van die Suid Afrikaanse reg.
Suid Afrika is tereg trots op hul regstradisie. Met hierdie werk wil die Redaksiekomitee van De Rebus-die Suid Afrikaanse Prokureurstydskrif daarfdie tradisie in woord en beeld bekendstel.
Religious and Cultural Heritage
-

Apartheid and the Archbishop by Alan Paton
Alan Paton, 1973
-

Nederlandse Emigrasie na Suid-Afrika 1800 - 1900 by Jan Ploeger & Gideon de V. de Kock
Jan Ploeger & Gideon de V. de Kock, 1989
-

Merriman of Grahamstown by Pauline Megan Whibley
Pauline Megan Whibley, 1982
-

Die Bybel vir Kleingoed by Leena Lane
Leena Lane, 2005
-

Survivor vir jongmense by Johan Smith
Johan Smith, 2005
-

My Bybel net oor Jesus by Christopher Doyle & Gillian Chapman
Christopher Doyle & Gillian Chapman, 2005
-

EEUFEESGEDENKBOEK van die GEMEENTE UTRECHT 1854-1954 by Ds. F. G. M. du Toit
Ds. F. G. M. du Toit
-

Onverganklike Rykdom by Dr Gerdrie van der Merwe VDM
Dr Gerdrie van der Merwe VDM, 1993






















