Omnibus - Karen Kingsbury

  • R85.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.

Out of stock.


Omnibus - Karen Kingsbury

  • Waar die verlede leef.
  • Halfpad na vir ewig

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 624
Uitgegee: 2009 CUM Uitgewers
ISBN: 9781770008465

Twee verhale in een bundel – Waar Die Verlede Leef en Halfpad Na Vir Ewig.

Waar Die Verlede Leef :

Ellen Barrett moet haar verlede konfronteer, na die dood van haar pa, en gaan terug huis toe. Daar moet sy probeer inpas by ‘n gesin wat lankal nie meer veel ooghare het vir mekaar nie. En dan is daar ‘n ou liefde wat ook sy verskyning maak …

Halfpad Na Vir Ewig :

Die 2 paartjies, Matt en Hannah en Jade en Tanner, het al saam harde bene gekou. Maar nou word hulle geloof en vriendskap weer getoets, deur die dood van ‘n kind en die bedreiging van ‘n lewensgevaarlike siekte.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X