Omnibus 1 Ena Murray
Omnibus 1 Ena Murray
Sold by: Imagine Condition: Very Good
Plekkie in die Son: Karen word in ‘n inrigting vir melaatses opgeneem. Uit haar diep pyn kom die mooiste na vore.
Baas van Babilon: Erfgrond, twee broers, ‘n onskuldige meisie. ‘n Komplekse familiedrama.
Gasheer van Drakeneiland: Die eienaar van ‘n afgesonderde eiland is ‘n eksentrieke miljoenêr. ‘n Aanvanklike avontuur word ‘n nagmerrie.
Jasmyn, 2004 2de uitgawe
Sagteband, 489 bl.