Nicky & Lou - 46 stories - Nataniel
Nicky & Lou - 46 stories - Nataniel
Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 208
Uitgegee: 2012 - Human & Rousseau
ISBN: 9780798155724
Nataniel se jongste bundel is ‘n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wereld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. ‘n Meesterstorieverteller.