Lekker Wild - Andries Botha en Willem Krog (Afrikaans) - 100 Keur Wildsvleisresepte

  • R80.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Lekker Wild - Andries Botha en Willem Krog (Afrikaans)

100 Keur Wildsvleisresepte

Softcover, ISBN 9780620572521
Publisher: Pacific Breeze -, 2012

Condition: Very Good. The original picture laminated boards without a DJ as publicized are a little shelf rubbed and edge worn. The book pages are clean and clear and the binding sturdy.

Lekker wild is 'n versameling van keur wildsvleis-resepte. Heerlik en maklik! Wildsvleis is boonop gesond, hierdie resepte sal enige kok in 'n fynproewer sjef laat ontpop. Suid-Afrikaners is toenemend besig om wildsvleis op die tafel te sit. Maar hoewel wildsvleis besig is om al gewilder te word, sal dit altyd ‘n fynproewersdis bly wat daardie aardse gees van Afrika adem. Dit verg sorg en liefde - dan prikkel dit die smaakkliere te heerlik!


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X