huis van die wind - Sophia Kapp (Afrikaans)
huis van die wind - Sophia Kapp (Afrikaans)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 434
Uitgegee: 2011 (Lapa)
ISBN: 9780799352054
Condition: Very Good.The wraps have some very, very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Na ‘n loopbaan oorsee begin Rosalie op die buurplaas vir Portugees Juan-Carlos werk as projekbeplanner by die lodge op die plaas. Haar ma dink die werk is benede haar, sy is mos Boere-adel omdat sy ‘n Jordaan is en nou vir ‘n Portugees werk.
Juan-Carlos se minnares en jong kind bly nog saam met hom op die plaas. Rosalie vind haar namate aangetrokke tot Juan-Carlos, en dinge raak effe deurmekaar en sy vind uit dat die gemeenskap se neerkyk op “die Portugese kafeebaas se laaitie” eintlik baie onregverdig is.
Ander vonke spat ook en temas soos rassisme, snobisme, gay-wees en seksuele teistering word ook ligweg aangeraak.