Gister se Dade: Vandag se Oordeel (Afrikaans Edition) by J.P.J Coetzer
About this copy
Gister se Dade: Vandag se Oordeel (Afrikaans Edition) by J.P.J Coetzer
Softcover, ISBN 9780799326932
Publisher: J.P. Van Der Walt, 2000
Used - Very Good: J.P. Van Der Walt, 2000. First Edition.
Hier het ons ‘n omvattende werk wat waardevol is omdat dit die “ander kant van die saak stel”; wat goed gedokumenteer is en uiters waardevolle en skaars uitsprake tot die leser se beskikking stel. Dit geen ‘n histories-regtelike perspektief van omstandighede wat gelei het tot baie ingrypende en uiters omstrede besluitnemings gedurende die afgelope halfeeu. – Prof HL Crouse
Die boek slaag om, onder meer, ‘n baie omstrede onderwerp – naamlik die geregtigheid van die staat se veiligheidsoptrede oor ‘n tydperk van baie dekades – in perspektief te plaas. Dit toon aan die diegene wat met ‘n “skuldgevoel oor die verlede” worstel, dat daar ook ‘n ander sy is van die beeld van die WVK en ander geskep het. – Adv. A. Bosch
1994 onward: The Afrikaner - Glimpses into the Future
-

Stigting Die Afrikanervolkswag
1984
-

Into the Laager by Kajsa Norman
Kajsa Norman, 2016
-

. . . en hier is nou ons nuwe Boerevolkstaat by Prof. Alkmaar Swart
Prof. Alkmaar Swart, 1985
-

Die Berge Waaroor Afrikaners Klim (Afrikaans Edition) Author: Louis du Plessis
-

Die Standhoudende Vesting: Onse Reg! Onse Land! Onse God! Author: Compiled by the Boere Vryheidsfront (Boer Freedom Front)
-

Rogues' Gallery: South Africa’s Criminal Past Author: Matthew Blackman and Nick Dall
-

Kan Afrikaners toyi-toyi? Author: Pieter Mulder
-

Afrikaner, Waarheen? - Dr. G.D. Scholtz (Gert Daniel Scholtz)












