Dis ek, Anna - Elbie Lotter (Afrikaans)

  • R60.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Dis ek, Anna - Elbie Lotter (Afrikaans)

Formaat: Sagteband
Bladsye: 213
Uitgegee: 2008 (Tafelberg)
ISBN: 9780624042266

Condition: Very Good.This book is in an excellent condition. The wraps have some very, very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf.

Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X