Die Jakkalssomer - Dirk Jordaan (Afrikaans)

  • R75.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Jakkalssomer - Dirk Jordaan (Afrikaans)

Uitgewers: Tafelberg

Eerste Uitgawe 2007

Sagteband boek

ISBN: 0624045730

Condition: Very Good.The wraps have some very, very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

’n Masjiengeweersarsie ruk die nag aan flarde. En dan is dit weer doodstil. Soos voorheen is die nag ’n staal­swart muur.

Vier lyke word dekades daarna saam met ’n AK47 in ’n vlak graf in die Oos-Kaap gekry. Daar is geen aanduiding van wie hulle kon wees nie, en dit is beslis ’n saak vir kaptein De Villiers Pelser van die Nasionale Vervolgingsgesag.

Div Pelser se speurtaak ná die Oos-Kaapse moorde lei hom terug die land se onstuimige politieke wêreld op ’n wyse wat hy nie kon voorsien het nie. Hy loop hom vas in verdere moorde, en meer as een aanslag op sy eie lewe. Maar hy kom tog op die spoor van die Jakkals, en op ’n verlate plaas noord van Pretoria knoop al die leidrade, die vermoedens en al die hoop saam tot ’n bloederige lus. Hier sak die son oor ’n godverlate landskap, en niemand kan sê of die bloedspoor dié van die speurder is, of dié van die Jakkals nie.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X