Braaitreffers -Keurresepte vir Kuierkos by Hannetjie Joubert (Afrikaans text)
About this copy
Braaitreffers -Keurresepte vir Kuierkos by Hannetjie Joubert (Afrikaans text)
Hardcover, ISBN 9780798127936
Publisher: Human & Rousseau, 1991
Condition: Very good. The pictorial laminated boards has very slight wear and the book pages are clean, clear and intact and the spine remains undamaged. Money back guarantee if you are not satisfied.
Rooster is een van die oudste gaarmaaktegnieke. Vroeer het die mens geen ander manier geken om vleis gaar te maak nie; vandag is vleisbraai sinoniem met kuier, ontspan, rugby en vriende. Vleisbraai het sy regmatige plek in ons kultuur ingeneem. Braaitreffers bevat heerlike braairesepte; van voorgeregte en bykosse tot by ketelbraai en nageregte. Of jy nou vis, biefstuk, skaapvleis, vark of hoender verkies, die boek het iets vir jou.
Smullekker resepte vir ervare sowel as beginners. Kwaliteit eerder as kwantiteit is Hannetjie se leuse.
Hierdie is n MOET vir enigeen wat ernstig is oor braai!
Religious and Cultural Heritage
-

Apartheid and the Archbishop by Alan Paton
Alan Paton, 1973
-

Nederlandse Emigrasie na Suid-Afrika 1800 - 1900 by Jan Ploeger & Gideon de V. de Kock
Jan Ploeger & Gideon de V. de Kock, 1989
-

Merriman of Grahamstown by Pauline Megan Whibley
Pauline Megan Whibley, 1982
-

Die Bybel vir Kleingoed by Leena Lane
Leena Lane, 2005
-

Survivor vir jongmense by Johan Smith
Johan Smith, 2005
-

My Bybel net oor Jesus by Christopher Doyle & Gillian Chapman
Christopher Doyle & Gillian Chapman, 2005
-

EEUFEESGEDENKBOEK van die GEMEENTE UTRECHT 1854-1954 by Ds. F. G. M. du Toit
Ds. F. G. M. du Toit
-

Onverganklike Rykdom by Dr Gerdrie van der Merwe VDM
Dr Gerdrie van der Merwe VDM, 1993









