Dapper Kinders van Suid-Afrika by D.J. Kotze (Afrikaans Edition)
About this copy
Dapper Kinders van Suid-Afrika by D.J. Kotze (Afrikaans Edition)
Hardcover: ISBN: 9781869193461
Protea Boekhuis: 2010
Condition: Very Good+. The pictorial laminated boards are slightly shelf rubbed but is in an overall beautiful condition.The book has no inscriptions and the binding is excellent.
Dapper Kinders Van Suid-Afrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van Suid-Afrika.
Daar word vertel van die koue nag toe Klara Majola haar blinde pa gaan soek het. Jacobus Lombard onthou die ontberings wat hy as 15-jarige seun op die Dorslandtrek gely het en die dapperheid wat dit gekos het om te oorleef.
Die Anglo-Boereoorlog het heelwat kinderhelde opgelewer. Penkoppe (seuns van ongeveer 10–15 jaar) het saam met die Boere op kommando gegaan en in sekere gevalle saam gesneuwel. Hierdie versameling van 36 verhale gee ’n blik op die heldemoed wat kinders jonger as 16 jaar aan die dag gelê het.
Meta-Dynamic Afrikaner/S.A History related Books
-

Bantu Holomisa by Eric Naki
Eric Naki, 2017
-

Postmarks of the Cape of Good Hope by Robert Goldblatt
Robert Goldblatt, 1984
-

Vyfhonderd Jaar Suid-Afrikaanse Geskiedenis
1980
-
Signed

Notes from my Diary by A.M. van Schoor
A.M. van Schoor, 1979
-
Signed

RUGBY IN SOUTH AFRICA
1964
-

Dwars by Max du Preez
Max du Preez, 2009
-

The Story of South Africa by Wilhelm Grütter & D.J. van Zyl
Wilhelm Grütter & D.J. van Zyl, 1982
-

Geskiedkundige Verkenninge by F. A. van Jaarsveld
F. A. van Jaarsveld, 1974














