Wit Terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare [Afrikaans] by Albert Blake

  • R325.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Wit Terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare [Afrikaans] by Albert Blake

Softcover: ISBN is 9780624081586 / 0624081583
Tafelberg Publishers Ltd: September 2018 First edition, first print.

Condition: Very Good +. This book is in very good condition. The wraps have some very slight/limited signs of wear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Dié deel van die Afrikaner-geskiedenis is doelbewus diep begrawe: Wit terroriste ― militante Afrikaners ― het gedurende die Ossewabrandwagjare bomme geplant, kragstasies opgeblaas en sluipmoorde uitgevoer. Dié terreurveldtog het Suid-Afrika in die 1940's bitter naby aan 'n afgrond van anargie gebring.
Daar was sabotasiedade, spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsnappingspogings.

In hierdie boek klim Albert Blake in die koppe van die Afrikaners wat aan dié terreurveldtog deelgeneem het om te verklaar wat hulle daartoe gedryf het om bomme te plant en 'n magdom ander dade van sabotasie te pleeg.

Waarvoor het dié Afrikaners baklei? Was hulle verraaiers of inderwaarheid patriotte? Kan hulle gewelddadige dade moreel geregverdig word as instrument om politieke en maatskaplike ontevredenheid op te los? Blake krap rond in hierdie ongemaklike deel van die Afrikaner-geskiedenis en vind 'n waarheid veel vreemder as fiksie.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X