Die Keiser se duim - Chris Karsten - Ella Neser in die vreemde (Afrikaans)

  • R195.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Keiser se duim - Chris Karsten - Ella Neser in die vreemde (Afrikaans)

Format: Sagteband
Published: 2024 (H&R)
Pages: 344
ISBN: 9780798184847


Condition: Very Good.This book is in an excellent condition. The wraps have some very, very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op ’n wynlandgoed naby Boedapest werk.

Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring.

So vertrek Ella na België, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar ’n mafioso met die mag van ’n keiser.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X