Onsigbaar - Deon Meyer (Afrikaans)

  • R185.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Onsigbaar - Deon Meyer (Afrikaans)

Formaat: Sagteband
Bladsye: 384
Uitgegee: 2023 (H&R)
ISBN: 9780798148962

Condition: Very Good.This book is in an excellent condition. The wraps have some very, very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Lemmer se eerste algemene wet: Moenie betrokke raak nie. Hy pas dit veral toe in sy werk as vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur.

Wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en ‘n broer wat sy vas glo na twintig jaar soos ‘n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, stof hy ook ‘n ander ou Wet af: Moenie klein vroue vertrou nie. Maar wat, welvarende mense lieg en as dit al gevaar is wat hy moet hanteer, dan vat hy die geld, baie dankie. Daarom vlieg hy op 26 Desember saam met haar Laeveld toe – en so begin ‘n koorsagtige tog deur ‘n wereld van gierigheid en korrupsie, ekologiese stryde en sameswerings … en moord. In ‘n lokval skiet hulle boonop vir Emma.

Lemmer het nog nooit as ‘n lyfwag gefaal nie, en om sy vyande te identifiseer gaan lewensgevaarlik wees, want hul ontmaskering gaan internasionale implikasies he. Maar Lemmer is siek en sat daarvoor om onsigbaar te wees. Iemand moet betaal – en hy gaan nie rus voor die rekening nie vereffen is nie.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X