Plasenta - Peet Venter (Afrikaans)
Plasenta - Peet Venter (Afrikaans)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 302
Uitgegee: 2015 (Lapa)
ISBN: 9780799373790
Condition: Very Good.This book is in an excellent condition. The wraps have some very, very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
Plasenta – Peet Venter : Thys Krige reeks #4
Hierdie is die vierde roman in Peet Venter se Thys Krige-reeks.
Thys Krige maak mense dood. Die regte mense. Maak dit hom dan enigsins beter as die verkragters, die moordenaars, en al die ander drek waarop hy jag maak?
Hierdie keer is daar ‘n persoonlike rede wat maak dat hierdie die een sending is waarvan hy nie sal afsien nie, want dit is bloed wat hom roep. Om niemand meer oor te hê nie, is die slotsom van alleen wees. Maar as ’n halfsuster wat jy nooit geken het nie miskien nog leef, beteken dit nie jy het iemand oor nie.