Omnibus 10 - Louisa du Toit

  • R55.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Omnibus 10 - Louisa du Toit

Sagteband - Toestand: Goed

2016: Jasmyn - ISBN: 9780624077299

3 Verhale

  • Mense van die more.
  • Maak brand die Lampe.
  • Een lang Winter

In Mense van die môre herleef Bina se liefde vir Dawid, die seun van oom Kola wat haar grootgemaak het, toe Dawid met sy vrou en kind uit die Kaap terugkeer. ’n Jong predikant word Bina se vertroueling. In Maak brand die lampe het Ester Hartman se nuwe baas, Denis Dalton, se meisie hom verlaat en hy bied vir Ester sy woonstel aan. En in Een lang winter kry Elise Tredoux met alle soorte ouers en voodge te doen by die musieklesse wat sy aanbied – insluitende die moeilike Robin Hendriks.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X