Koning van Katoren - Jan Terlouw

  • R100.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.

Out of stock.


Koning van Katoren - Jan Terlouw

uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  181
Gepubliseer: 2014 Protea Boekhuis
ISBN: 9781869193614

Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land – hulle beweer hulle is op soek na ’n nuwe koning, maar niks gebeur nie.

Op ’n dag arriveer ’n seun, Stach, by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word. Die ministers wil nie hulle lewenstyl prysgee nie en bedink sewe onmoontlike take vir Stach om te verrig. Hulle is vas oortuig daarvan dat Stach nie die mas sal opkom nie, maar ná die eerste taak is dit baie duidelik dat hy ’n ernstige bedreiging vir hulle inhou.

Koning van Katoren is ’n veelvuldig bekroonde verhaal wat internasionaal suksesvol en beroemd is. 


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X