Kaapse Rekwisiete - Wilma Stockenstrom
Kaapse Rekwisiete - Wilma Stockenstrom
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1987
ISBN: 0798122420
Hardeband met stofomslag effe verweer op omslag.
Wilma Johanna Stockenström (7 Augustus 1933-) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer, vertaler en aktrise. Sy skryf hoofsaaklik in Afrikaans en is saam met Sheila Cussons, Elisabeth Eybers, Antjie Krog en Ina Rousseau een van die vernaamste Afrikaanse vroulike skrywers. Stockenström is in Napier in die Overbergdistrik gebore.