Drieklawerblaar - Christine Barkhuizen-le Roux (Afrikaans)

  • R80.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Drieklawerblaar - Christine Barkhuizen-le Roux (Afrikaans)

Formaat: Sagteband
Bladsye: 332
Uitgegee: 2016 (H&R)
ISBN: 9780798174039

Condition: Very Good.This book is in an excellent condition. The wraps have some very, very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.

Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, ‘n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, ‘n wildboer.
Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate soek na antwoorde: hoe het haar Ierse oumagrootjie hier, in Afrika, beland? Terselfdertyd is Abel gemoeid met sy familiegeskiedenis: watter houvas het die grond waarop Doringboomlaagte nou is op sy voorsate gehad?
‘n Roman oor herkoms en grond, en hoe om vrede te maak met die verlede.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X