Die rooikop en die redakteur ......en ander stories 1955-1959 - Andre P Brink
Die rooikop en die redakteur ......en ander stories 1955-1959 - Andre P Brink
Sagteband in baie goeie kondisie
Human en Rousseau: 2018
ISBN: 9780798177023
In hierdie versamelbundel bring H&R vroeë verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vóór die Sestiger-beweging en internasionale literêre aansien het André Brink sy loopbaan begin as skrywer van spannings- en liefdesverhale met. Die vermaaklike stories in dié bundel het gedurende die 50’s in die Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn. ’n Kombinasie van Brink se eiesoortige humor met ’n tikkie nostalgie – perfek vir ’n ouer én nuwe geslag lesers.