Abel se ontwaking - Chris Karsten
Abel se ontwaking - Chris Karsten
Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 384
Uitgegee: 2012 - Human & Rousseau
ISBN: 9780798151306
Boek een van ‘n trilogie. Abel bly op sy burgerregerf buite Johannesburg waar hy die velle van klein diertjies bewerk wat hy verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop.
Maar vir sy vyftigste verjaarsdag het Abel besonderse planne. Hy wil vir hom ‘n nuwe gesig uitsoek: die van ‘n mooi jong vrou. En hy is op die uitkyk vir ontwerpe wat sal pas vir die omslae van sy Kosmiese Joernale.
Ondersoekbeampte Ella Neser hanteer haar eerste moordsaak. Hierdie moordsaak blyk egter effe ongewoon – die liggaam is sagkens en teer behandel, en daar is ‘n vreemde wond aan die skouer …