Susters van Eva (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
About this copy
Susters van Eva (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
Hardcover, ISBN 9780624034261
Publisher: Tafelberg, 1995
Used - Very Good with DJ. Previous owner name on first page. Protected with Cellophane.
Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in ´n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande na haar man, Ses, se dood gebôre is? Hierdie vrae spook by die vroue op die Rôeveldse plase in Grootberg-se-Kloof terwyl Jessie by ´n bobbejaantrop skuil om speurders te ontwyk.
Haar verdwyning kwel ook die mans, want Jessie se aardse vroulikheid het elkeen van hulle kwesbaar gemaak. In Susters van Eva, deur die oë van vier vroue, ontvou die verhaal van Jessie en Ses se saamwoon in liefde en haat, en van die geheime en hunkeringe in die vrouelewens waarmee hare verweef geraak het.
Dalene Matthee
-

Brug van die esels (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Die Judasbok - Dalene Matthee (Afrikaans)
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Fiela se kind Author: Dalene Matthee
-

Fiela se Kind: Die Drama (Skooluitgawe vir Graad 12 EAT) Author: Dalene Matthee (Adapted for the stage)
-

Kringe in 'n bos (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Kringe in 'n bos (Circles in a Forest) Author: Dalene Matthee
-

Moerbeibos by Matthee, Dalene
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Die Transvaler by Piet Meiring & Gus Cluver
Piet Meiring & Gus Cluver, 1987
-
Signed

'n Vurk in die Pad by André P. Brink
André P. Brink, 2009
-

Kennis van die aand by André P. Brink
André P. Brink, 2004
-
Limited

Under the Horizon by Charles Eglington
Charles Eglington, 1977
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017
















