Die Judasbok - Dalene Matthee (Afrikaans)

  • R145.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Die Judasbok - Dalene Matthee (Afrikaans)

Kortverhale

Formaat: Sagteband
Bladsye: 112
Gepubliseer: 2008 Tafelberg
ISBN: 9780624046172

Condition: Very Good+. This book is in an excellent condition. The DJ has only some very slight signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains perfect. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover. 

Die Judasbok is Dalene Matthee se eerste boek. Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en dié bundel verhale het haar ná aan haar hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se gevoelens en ervarings, bepeinsing en besinning lê hierin opgesluit.

“As ek uit die skool is, gaan ek … boeke skryf,” sê een van haar karakters in Die Judasbok. “En ek sal bekend word.” Met hierdie bundel verhale en haar romans Kringe in ‘n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos het Dalene Matthee in ‘n ommesientjie méér as bekend geword – sy was een van die gewildste skrywers in Afrikaans.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X