Siener van Rensburg - Boodskapper van God by Adriaan Snyman(Afrikaans text)

  • R325.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.

Out of stock.


Siener van Rensburg - Boodskapper van God by Adriaan Snyman (Afrikaans text)

Softcover, ISBN 9781919728476/0958408017
Publisher: Vaandel Uitgewers,  1998

Used - Very Good. This book is in a very good condition. The wraps have some  slight overall wear.  The inner pages are clean, clear, intact and the spine remains undamaged.

Boodskapper van God is die verhaal van ‘n ware profeet wat die toekoms van volkere vooruit kon sien. Maar hy het veral gesien wat met sy volksgenote gaan gebeur, en hierdie boek van 500 bladsye is vol onthullings, historiese gegewens, visioene en honderde verklarings.

Sy profesieë vertel die bitter en ontstellende verhaal van ontroue Afrikanerleiers se herhaaldelike verraad, van ‘n volk se verguising, ‘n staatsgreep en rewolusie – maar dis ook die verhaal van loutering, straf en uiteindelike eenwording, ‘n nuwe Boererepubliek en ongekende voorspoed.

Van sy visioene is reeds gedurende die afgelope vyf jaar bewaarheid of sal binnekort in vervulling gaan:

‘n Swart regering in SA en die NP wat verdwyn
Heropstanding van die Duitse Leër en Duitsland se terugkeer na sy grense van 1937
Twee belangrike leiers gaan saam of kort na mekaar gewelddadig sterf of gefusilleer word
Die uitbreek en verloop van die Derde Wêreldoorlog


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X