Pieternella van die Kaap: Historiese roman oor Pieternella en Eva-Krotoa (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene

  • R200.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Pieternella van die Kaap: Historiese roman oor Pieternella en Eva-Krotoa (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene

Hardcover, ISBN 9780624037842
Publisher: Tafelberg, 2000
Used - Very Good. Minor markings on picture laminated boards.

Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is. Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur - 'n ontstuimige seereis wat die aanloop is van baie ontberinge. Dié historiese roman gee 'n nuwe perspektief op die wrede vroeë geskiedenis van Robbeneiland, asook van die destydse strafkolonie Mauritius. Pieternella van die Kaap is die resultaat van drie jaar se intensiewe navorsing.


We Also Recommend