Op 'n storm van drome: Die verhaal van 'n vrybuiter-republiek (Afrikaans Edition) by Du Toit, A
About this copy
Op 'n storm van drome: Die verhaal van 'n vrybuiter-republiek (Afrikaans Edition) by Du Toit, A
Hardcover, ISBN 9780869842942
Publisher: Cum-Boeke, 1983
Used - Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some limited signs of wear and tear, but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
Die boek vertel een van die vele ware verhale van die mense van Afrika se ewige drang na grond. Die skrywer noem sy storie “die verhaal van `n vrybuiter-republiek. Dit is die ware verhaal van wat in die geskiedenis beskryf sou word as “Die Land van Goosen” .... Pohl's Rangers, Lagerplaats by Mafeking, Paardekraal, broedertwis . . .
Goosen (genoem na die Bybelse Land van Goosen) was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan van 24 Oktober 1882 tot 7 Augustus 1883; dit was geleë in 'n deel van Brits-Betsjoeanaland, wes van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek. Die hoofsetel van die republiek was Rooigrond aan die Transvaalse westelike grens.
Op 7 Augustus 1883 verenig dit met Stellaland om die Verenigde State van Stellaland te vorm. In 1885 stuur die Britte egter 'n militêre mag, onder sir Charles Warren, na die gebied en word die republiek vervolgens afgeskaf op 30 September in dieselfde jaar en word heringelyf by Brits-Betsjoeanaland.
1877: Britain annexes the Transvaal (ZAR)
-

Thomas Francois Burgers Staatspresident 1872-1877 by M S Appelgryn
M S Appelgryn, 1979
-

Marching Over Africa: Letters & Graphic Sketches of Letters Author: Frank Emery
-

The Transvaal from Within: A Private Record of Public Affairs - J. Percy Fitzpatrick (Sir Percy Fitzpatrick)
-
![[Professor (M. C.) van Zyl] - Die Protes-beweging van die Transvaalse Afrikaners 1877–1880](//timeless-collectible-books.com/cdn/shop/files/1000603413.jpg?v=1783493712&width=600)
[Professor (M. C.) van Zyl] - Die Protes-beweging van die Transvaalse Afrikaners 1877–1880
-

Slogging Over Africa: The Boer Wars 1815–1902 Author: Michael Barthorp
-

The Scramble for Africa, 1876-1912 Pakenham, Thomas
-

The Complete Story of The Transvaal - John Nixon
-

The Purple and the Gold the Story of Pretoria and Johannesburg by Collier Joy














![[Professor (M. C.) van Zyl] - Die Protes-beweging van die Transvaalse Afrikaners 1877–1880](http://timeless-collectible-books.com/cdn/shop/files/1000603413.jpg?v=1783493712&width=600)



