n Huis vir Nadia by Dalene Matthee (Afrikaans text)
About this copy
n Huis vir Nadia by Dalene Matthee (Afrikaans text)
Hardcover, ISBN 9780624018162
Publisher: Tafelberg vir Leserskring, 1982 First Edition.
Used - Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some limited signs of wear and tear but the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
Toe sy in standerd vier was en Kella in standerd drie, is hulle vir die eerste keer op verskillende treine gesit - sy na die kinderhuis in die Vrystaat en Kella na 'n plek vir seuns in die Oos-Kaap. Daardie dag het sy gesweer - sy sal gou grootword sodat sy vir hulle 'n huis kan koop en hulle nooit weer met die trein hoef weggestuur te word nie. Maar dit het Kella nie getroos nie. Hulle moes hom later in die trein tel en sy hande van die reling losmaak. Sy geskree en geskop het mense laat stilstaan om te kyk. "Shame," het 'n vrou gese. "Sy naam is nie Shame nie, sy naam is Kella," het sy gesnip en bygevoeg: "Ek weet, want hy's my boetie." Nadia Hamman, weggooikind wat deur die Welsynsmense grootgemaak moes word, het daardie dag 'n besluit geneem waarby sy deur al die jare daarna sou bly - om vir haar en haar broer 'n plekkie in die lewe te vind, 'n veilige hawe. Maar wat maak 'n mens as die persoon rondom wie jy jou lewe opgebou het, die dag te veel van jou vra - soveel dat jy begin twyfel of jy enigiets vir hom beteken? In haar wanhoop kan Nadia haar nie eens tot Rex de Waal wend nie, al se Rex ook dat hy vir haar omgee. Want ryk Rex de Waal, die hubaarste vrygesel in die distrik, kom uit 'n vooraanstaande familie. En die lewe het Nadia al geleer dat mense se houding teenoor haar soos handomkeer verander sodra hulle die ware feite van haar lewe hoor.
Dalene Matthee
-

Brug van die esels (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Die Judasbok - Dalene Matthee (Afrikaans)
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Fiela se kind Author: Dalene Matthee
-

Fiela se Kind: Die Drama (Skooluitgawe vir Graad 12 EAT) Author: Dalene Matthee (Adapted for the stage)
-

Kringe in 'n bos (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Kringe in 'n bos (Circles in a Forest) Author: Dalene Matthee
-

Moerbeibos by Matthee, Dalene
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017
-

Vryburger Tas by Dan Sleigh
Dan Sleigh, 1983
-

The Screwtape Letters by C. S. Lewis
C. S. Lewis, 2002
-

A Year with C. S. Lewis by C. S. Lewis
C. S. Lewis, 2004
-

Griet kom weer by Marita van der Vyver
Marita van der Vyver, 2003
















