'n Duisend stories oor Johannesburg - Harry Kalmer

  • R80.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


'n Duisend stories oor Johannesburg - Harry Kalmer

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 329
Uitgegee: 2014 (Queillerie)
ISBN: 9780795800801

Dalk begin hierdie verhaal buite ’’n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op ’n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer ’n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is . . .
Soos wat die geval met ’n 1001 Arabiese nagte is, kan gedeeltes van ’’n 1000 stories oor Johannesburg byna in enige volgorde gelees word.
Dit is ’n behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg – uitgewekenes, terugkerendes en die wat nog altyd daar gebly het – hul wel en wee deur die twintigste eeu, en die plekke waar Suid-Afrika hulle in hul lewens laat beland het.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X