Kennis van die Aand by Andre P. Brink
About this copy
Kennis van die Aand by Andre P. Brink (Afrikaans Edition)
Hardcover ISBN 9780798114004
Publisher: Human & Rosseau 1982 Second Edition
Used - Very Good with good DJ - some edge wear- protected with a Cellophane cover.
Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: “As dít letterkunde is, dan is ’n bordeel ’n Sondagskool” tot die stelling dat dit die “grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika voortgekom het”. En danksy dié publisiteit is dit wêreldwyd vertaal, wat tot vandag toe die skrywer se internasionale loopbaan bepaal deurdat sy werk nou in 33 tale beskikbaar is. In Brink se werk self bly dit ’n hoogtepunt, en dit is verbasend hoe eietyds dit nog steeds aandoen.
Teen die agtergrond van ’n lydensgeskiedenis wat oor twee eeue strek en ’n geskakeerde beeld van Suid-Afrika vandag, verloop die lewensverhaal van ’n talentvolle Kaapse bruinman Josef Malan wat stadigaan – veral in die ontplooiing van sy liefdesverhouding met die Britse meisie Jessica – vernietig word deur die spanninge, magte en werklikhede van sy samelewing, terwyl hy tog ook op ’n paradoksale manier oorwin
André P. Brink
-

'n Droë wit seisoen by André P. Brink
André P. Brink, 2005
-

'n Oomblik in die wind by André P. Brink
André P. Brink, 2005
-
Signed

'n Vurk in die Pad by André P. Brink
André P. Brink, 2009
-

A Chain of Voices by Andre Brink
-

Ander lewens: 'n roman in drie dele by Brink, Andre P.(Afrikaans text)
-

Before I Forget Author: André Brink (André Philippus Brink)
-

Dessert wine in South Africa by Andre P. Brink
-

Devil's Valley by Andre Brink
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Die Transvaler by Piet Meiring & Gus Cluver
Piet Meiring & Gus Cluver, 1987
-
Signed

'n Vurk in die Pad by André P. Brink
André P. Brink, 2009
-

Kennis van die aand by André P. Brink
André P. Brink, 2004
-
Limited

Under the Horizon by Charles Eglington
Charles Eglington, 1977
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017
















