Inteendeel: Roman (Afrikaans Edition) by Brink, A P
About this copy
Inteendeel: Roman (Afrikaans Edition) by Brink, A P
Hardcover, ISBN 9780798131070
Publisher: Human & Rousseau, 1993 First Edition.
Used - Very Good+. This book is in very good condition. The Dust Jacket has some very limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover. Money back guarantee if you are not satisfied.
Dit is Desember 1739. In die Donker Gat van die Kasteel ontboesem die terdoodveroordeelde rebel Estienne Barbier sy verhaal aan ‘n ontsnapte slavin met wie hy die skandelikste nag van sy hele lewe deurgebring het. Ek is dood; jy kan nie lees nie: dié sal (daarom) nie ‘n brief gewees het nie.
Dit is die kleurryke verhaal van ‘n Franse soldaat (as hy ooit ‘n soldaat was), wat in Holland sy gesin in die steek laat (as hy ooit getroud was), en in diens van die VOC (of miskien as verstekeling op skip?) na die Kaap kom waar hy baie gou met die korrupte owerhede bots. Te voet (of miskien in ‘n tamboer met vlerke?) ontsnap hy uit die Kasteel om ‘n rebellie van burgers op die been te bring. Maar wie is hierdie Estienne Barbier eintlik? Wie pen op papier sit, lyk dit my, lieg.
Agter sy versinsels word stadigaan ‘n patroon blootgelê, bepaal deur drie reise wat verband hou met die omswerwinge van die ridder Don Quixote: ‘n reis in diens van die Kaapse gesagvoerders, vir wie hy ‘n joernaal skryf, onder meer oor die diere wat hulle teëkom (leeu, olifant, renoster, eenhoring, hippogrief); ‘n reis saam met ‘n groep wettelose boere na die land van die Houzouanas (of is dit Monomotapa?); en dan ‘n derde reis om skuld te gaan bely en boete te doen teenoor dië wat nog altyd die spit afgebyt het. Ons het alles van mekaar nodig. Ek was by te veel moorde teenwoordig.
Sonder vergiffenis kan dit nie end kry nie. Komies, vindingryk, buitensporig, gewelddadig, nadenkend, romanties, roekeloos, speels, doodernstig. Dit alles is dié pikareske roman oor ‘n skelm, ‘n verleier van vroue, ‘n fantas, ‘n veronregte, ‘n man wat kans sien om Inteendeel te sê vir alles wat ‘n mens se menslikheid bedreig. Dit is seker die mees radikale vernuwing in Andrë P. Brink se loopbaan as skrywer.
André P. Brink
-

'n Droë wit seisoen by André P. Brink
André P. Brink, 2005
-

'n Oomblik in die wind by André P. Brink
André P. Brink, 2005
-

A Chain of Voices by Andre Brink
-

Ander lewens: 'n roman in drie dele by Brink, Andre P.(Afrikaans text)
-

Before I Forget Author: André Brink (André Philippus Brink)
-

Dessert wine in South Africa by Andre P. Brink
-

Devil's Valley by Andre Brink
-

Die Muur van die Pes - Andre P. Brink (Afrikaans)
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017
-

Vryburger Tas by Dan Sleigh
Dan Sleigh, 1983
-

The Screwtape Letters by C. S. Lewis
C. S. Lewis, 2002
-

A Year with C. S. Lewis by C. S. Lewis
C. S. Lewis, 2004
-

Griet kom weer by Marita van der Vyver
Marita van der Vyver, 2003




















