Geskiedenis van Suid-Afrika-Van voortye tot vandag - Redakteur Fransjohan Pretorius
About this copy
Geskiedenis van Suid-Afrika-Van voortye tot vandag - Redakteur Fransjohan Pretorius. Afrikaans text
In opdrag van die Geskiedeniskommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Hardcover: ISBN 9780624054665
Tafelberg Publishers: 2012.
Condition: Picture laminated boards. Very Good condition.
Wie was die eerste mense van Suid-Afrika? En wie het daarna gekom? Hoe het die interaksie tussen Afrikaners, die Britse regering en swart mense die land help vorm? Waar staan ons vandag as 'n nasie?
In hierdie boek span gerekende Suid-Afrikaanse historici saam om dié en ander vrae oor ons verlede te beantwoord. Onder leiding van die bekende prof. Fransjohan Pretorius gaan hulle terug tot die oorsprong van die aarde en beweeg daarna deur die kernmomente in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Daar is hoofstukke oor onder meer die Nederlandse era aan die Kaap, die minerale revolusie, die Anglo-Boereoorlog, Afrikanernasionalisme, swart politieke verset, die Afrikaanse kerk in die 20ste eeu en Suid-Afrika ná 1994.
Die skrywers bied 'n gebalanseerde blik op waar ons vandaan kom en gee onder meer ook erkenning aan Afrikaners se rol in die land se ontwikkeling.
Fransjohan Pretorius is 'n professor in geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria en die redakteur van die topverkoper Verskroeide aarde. Hy is 'n kenner van die Anglo-Boereoorlog en sy boek Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 is met verskeie toekennings bekroon.
Meta-Dynamic Afrikaner/S.A History related Books
-
Signed

A Future South Africa: Visions, Strategies, And Realities By Peter L. Berger And Bobby Godsell
-

Die Transvaler by Piet Meiring & Gus Cluver
Piet Meiring & Gus Cluver, 1987
-

Spoorwegkinders en die Dipressie 1930 by Carel van Jaarsveld
Carel van Jaarsveld, 2017
-

Afrikaners in die Vreemde by C. J. Scheepers Strydom & D. W. Krüger & G. P. J. Trümpelmann
C. J. Scheepers Strydom & D. W. Krüger & G. P. J. Trümpelmann, 1976
-

Nongqai by General H.G. de Witt
General H.G. de Witt, 1988
-

Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Polisie 1913 - 1988 ; The History of the South African Police 1913 - 1988 by Marius de Witt Dippenaar
Marius de Witt Dippenaar, 1988
-

Driehonderd Jaar Nasiebou by Dr. D. F. du T. Malherbe
Dr. D. F. du T. Malherbe, 1959
-

Handleiding vir Vrederegters in die Unie van Suid-Afrika
1939
















