Die wêreld van Susanna Smit, 1799 - 1869 - Karel Schoeman (Afrikaans)
About this copy
Die wêreld van Susanna Smit, 1799 - 1869 - Karel Schoeman (Afrikaans)
Language: Afrikaans.
55 b&w illustrations. 300 Pages. Contents clean and binding tight. 1st Edition.
Condition: Good+. Dust jacket: Good+. Mild edge-wear to top edge.
Binding: Hardcover. Purple boards with white lettering to spine. Light edge-wear. Protected with a fresh Cellophane sleeve.
Publisher: Human & Rousseau
Date Published: 1995 first edition.
Publication Place: Cape Town
First Edition: Yes
ISBN: 0798133457
Susanna Smit was die suster van die Trekkerleier Gert Maritz en die vrou van die Trekkerpredikant Erasmus Smit. Aan haar word die kreet van verset teen die Britse oorname van Natal toegeskryf wat verewig geraak het in die vorm, ‘Liewer barrevoets oor die Drakensberge . . .’
Hierbenewens was Susanna Smit egter die skrywer van ‘n omvangryke dagboek wat in sy behoue vorm die jare 1843-1851 dek en hoofsaaklik haar geestelike belewenisse en oordenkings vaslê. As persoonlike dokument is hier-die teks uniek in die Afrikaanse letterkunde, en dit getuig bowendien van ‘n besonder innige en intense geloofslewe en aansienlike litere vaardigheid.
In Die Wêreld van Susanna Smit beskryf Karel Schoeman die lewe van ‘n uitsonderlike vrou. Terselfdertyd beeld hy ook die agtergrond uit waarteen dit plaasgevind en die gebeure waardeur dit geraak is, van haar onrustige jeug aan die Oosgrens en haar verbintenisse met Bethelsdorp en die vroeë werksaamhede van die Londense Sending-genootskap tot die Groot Trek en die opkoms en ondergang van die Republiek Natalia.
Karel Schoeman
-

"Stemme" series by Karel Schoeman (3 books)
-

Afskeid van Europa~ Aantekeninge - Karel Schoeman
-

Another Country by Karel Schoeman
-

At Close of Day by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2018
-

Bloemfontein die ontstaan van 'n stad 1846~1946 by Karel Schoeman
-

Bloemfontein die ontstaan van 'n stad 1846~1946 by Karel Schoeman
-

Die suidhoek van Afrika by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2002
-

Die uur van die engel by Karel Schoeman
1835–1840: The Great Trek
-

Paul Kruger en de Opkomst der Zuid-Afrikaansche Republiek by J. F. van Oordt & B. A.
J. F. van Oordt & B. A.
-
Signed

Voortrekkerstamouers 1835–1845 by Jan C. Visagie
Jan C. Visagie, 2011
-

Scheepsjournael ende Daghregister by H. J. J. M. van der Merwe
H. J. J. M. van der Merwe, 1964
-

Offerland by F. A. Venter
F. A. Venter, 1963
-

Offerland by F. A. Venter
F. A. Venter, 1976
-

Over-die-berge by D. F. Malherbe
D. F. Malherbe, 1961
-

Die pad na die see by Pieter Pieterse
Pieter Pieterse, 1989
-

Afrikaner Political Thought by André du Toit & Hermann Giliomee
André du Toit & Hermann Giliomee, 1983
















