Die Lewe Van Erasmus Smit Proefskrif ingelewer vir die graad van Doktor in Wysbegeerte aan die Universiteit van Stellenbosch by PS de Jongh
Die Lewe Van Erasmus Smit Proefskrif ingelewer vir die graad van Doktor in Wysbegeerte aan die Universiteit van Stellenbosch by PS de Jongh(Afrikaans edition)
Hardcover, ISBN 9780798603294
Publisher: Hollandsch Afrikaansche Uitgevers Maarschappij, 1977 First Edition.
Used - Very Good+. This book is in very good condition. The Dust Jacket has some very limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. This book has clearly been well maintained and looked after thus far. The book is protected with a Cellophane cover.
An in-depth study of the remarkable cleric from Holland, who after some unsuccessful missionary work in the Karoo, became the first preacher of the Voortrekkers, as well as their scribe and confidant.
"Erasmus Smit (1778, Buiksloot, - 1863, Pietermaritzburg) was die eerste predikant van die Voortrekkers.
Hy is op 2 Augustus 1778 in Buiksloot bij Amsterdam gebore. Hy was die seun van 'n stuurman op 'n skip wat met Wes-Indië handel gedryf het. Hy bring van sy jeugjare in 'n weeshuis deur. Hy word 'n sendeling in Amerika in 1801 en kom in 1804 aan die Kaap aan. Hy werk saam met dr. J.T. van der Kemp op Bethelsdorp. Nadat die NG Kerk geweier het om hom te orden, word hy 'n onderwyser. Hy trou met die suster van die Voortrekkerleier Gerrit Maritz en sluit hom in 1836 by die Voortrekkers aan. Hy word hulle nie-amptelike predikant, hou gereeld dienste, voltrek huwelike en vergesel die Trek na KwaZulu-Natal. Sy dagboek is 'n belangrike dokument van die Trek. Hy vestig hom op Pietermaritzburg waar hy in 1863 oorlede is."