ISBN 0624032957 (ISBN13: 9780624032953)
Condition: Very good+. The pictorial laminated boards have very slight wear and the book pages are clean, clear and intact and the spine remains undamaged.
Die Bonkige Zoeloelander: D J Opperman in Beeld deur die skrywer J.C., Kannemeyer is uitgegee by die tagtigste herdenking van D.J. Opperman se geboortedag op 29 September 1994.
Voor op omslag is n foto van Opperman deur Anne Fischer in die sestigerjare, agter foto deur Willem Jordaan geneem en wat die basis gevorm het van die stofomslag van Komas uit n Bamboesstok. n Puik biografie met sy werke, sketse foto's en lewe uitlig.