Bidsprinkaan (Afrikaans Edition) by Brink, André P.
About this copy
Bidsprinkaan (Afrikaans Edition) by Brink, André P.
Softcover, ISBN 9780798146517
Publisher: Human & Rousseau, 2005
Used - Very Good
Ongetwyfeld ’n hoogtepunt in Brink se oeuvre. Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe.
Maar die raaisel van ’n mens se lewe word ten beste met die verbeelding benader. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook ’n bidsprinkaan verskyn: ’n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelê. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend tot ver buite die grense van die boereplaas waar hy grootword. Hy is ook dié drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei.
Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is. (Bidsprinkaan plaas ook Van der Kemp, Read en Moffat in ’n nuwe perspektief.) As Christen word Kupido dié bestryder van Heitsi-Eibib se klipstapels en alles waarvoor dit staan. Diepgaande filosofie – en Brink se kenmerkende humor.
André P. Brink
-

'n Droë wit seisoen by André P. Brink
André P. Brink, 2005
-

'n Oomblik in die wind by André P. Brink
André P. Brink, 2005
-
Signed

'n Vurk in die Pad by André P. Brink
André P. Brink, 2009
-

A Chain of Voices by Andre Brink
-

Ander lewens: 'n roman in drie dele by Brink, Andre P.(Afrikaans text)
-

Before I Forget Author: André Brink (André Philippus Brink)
-

Dessert wine in South Africa by Andre P. Brink
-

Devil's Valley by Andre Brink
Literary Genres
-

Fiela se kind (Afrikaans Edition) by Matthee, Dalene
-

Die Transvaler by Piet Meiring & Gus Cluver
Piet Meiring & Gus Cluver, 1987
-
Signed

'n Vurk in die Pad by André P. Brink
André P. Brink, 2009
-

Kennis van die aand by André P. Brink
André P. Brink, 2004
-
Limited

Under the Horizon by Charles Eglington
Charles Eglington, 1977
-
Signed

HELP! MY DORP HOU 'n KUNSTEFEES! by Koos Kombuis
Koos Kombuis, 2021
-

Suid-Afrikaanse Sketse in Swart en Wit by Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van)
Frank Brownlee & G. J. Kraan & B.Sc. (met medewerking van), 1940
-

Afskeid van Europa by Karel Schoeman
Karel Schoeman, 2017



















