Anderkant die Magalies by Loreen Nel(Afrikaans)
Anderkant die Magalies by Loreen Nel
Formaat: A4 Hardeband
Uitgegee: 2004 (Kontreiboeke)
Bladsye: 231
ISBN: 9780620262231
Condition: Very Good. The original picture laminated boards without a DJ are a little shelf rubbed and edge worn. The book pages are clean and clear and the binding sturdy.
ANDERKANT DIE MAGALIES — DIE WÊRELD VAN DIE WONDERBOOM is boek enig in sy soort. Dit vertel die verhaal van die merkwaardige geskiedenis en mense van die gebied noord van die Magaliesberg, wat strek vanaf die wesgrens van Pretoria-Noord tot by Derdepoort in die ooste, die Magaliesberg in die suide, en Doornpoort, Onderstepoort en die Pyramid-koppies in die noorde.
Benewens ‘n kleurryke verlede en subtropiese natuurskoon spog die gebied met drie uitsonderlike bakens: die oor ‘n duisend jaar oue Wonderboom, die navorsingsinstituut Onderstepoort, wat reeds wereldbekend was toe Pretoria nog in sy kinderskoene gestaan het, en die Magaliesberg self.