6 X Uitgawes vir die Afrikaanse Patriot Vereniging vir Afrikaanse Teksuitgawes Reeks 1940/1/2
Very Rare Africana "set"
6 x Uitgawes vir die Afrikaanse Patriot Vereniging vir Afrikaanse Teksuitgawes Reeks 1940/1/2
Let asb dat Uitgawes 1,3,4,5 en 7 beperkte uitgawes van 'n ongespesifiseerde druk van hierdie boek soos vermeld op die agterblad van hierdie boeke is.Let verder dat boek nrs 1,2,3,4,5 en 7 hier as reeks verkoop aangebied word) Ouderdomsverbruining, hoekies wat liggies "gestamp" is en son verblyking is in en op al hierdie pragtige reeks boeke algemeen teenwoordig.
* Klaas Waarzegger se Zamenspraak en Brieve uit 1861 deur Dr G.S. Nienaber Uitgawe nr 1.
Uitgawe 1 is 'n beperkte uitgawe nr 68 van 'n ongespesifiseerde druk van hierdie boek soos vermeld op die agterblad van hierdie boek.
Hardeband Voortrekkerpers 1940
Kondisie: Baie goed. Die hardeband materiaal omslag sonder 'n Stofomslag in 'n ligte grys kleur het ligte hanterings merkies en ligte verblyking op die rugkant. Die bo en onderkante van die rugkante is effe verweer. Die boek bladsye is skoon en in 'n baie goeie toestand. Die vorige eienaar het sy naam en naamstempel keurig en netjies op die eesrste bladsy aangebring.
* C.P. Hoogenout se Geskiedenis van Josef en Catharina, die dogter van die Advokaat, deur Dr P.J. Nienaber. Uitgawe nr 2.
Hardeband Voortrekkerpers 1940
Kondisie: Baie goed. Die hardeband materiaal omslag sonder 'n Stofomslag in 'n ligte grys kleur het ligte hanterings merkies en ligte verblyking op die rugkant. Die bo en onderkante van die rugkante is effe verweer. Die boek bladsye is skoon en in 'n baie goeie toestand. Die vorige eienaar het sy naam en naamstempel keurig en netjies op die eesrste bladsy aangebring.
* Die Verhaalskat van Ons Klyntji (1896-1905) deur Abel Coetzee. Uitgawe nr 3.
Hardeband Voortrekkerpers 1940
Kondisie: Baie goed. Die hardeband materiaal omslag sonder 'n Stofomslag in 'n ligte grys kleur het ligte hanterings merkies en ligte verblyking op die rugkant. Die bo en onderkante van die rugkante is effe verweer. Die boek bladsye is skoon en in 'n baie goeie toestand. Die vorige eienaar het sy naam en naamstempel keurig en netjies op die eesrste bladsy aangebring.
* Gedigte van C.P. Hoogenhout versorg deur Dr. P.J. Nienaber. Uitgawe nr 4
Uitgawe 4 is 'n beperkte uitgawe nr 68 van 'n ongespesifiseerde druk van hierdie boek soos vermeld op die agterblad van hierdie boek.
Hardeband Voortrekkerpers 1941 (Tweede Jaargang nr 1)
Kondisie: Baie goed. Die hardeband materiaal omslag sonder 'n Stofomslag in 'n ligte grys kleur het ligte hanterings merkies en ligte verblyking op die rugkant. Die bo en onderkante van die rugkante is effe verweer. Die boek bladsye is skoon en in 'n baie goeie toestand. Die vorige eienaar het sy naam en naamstempel keurig en netjies op die eesrste bladsy aangebring.
* Di Bedriegers, Magrita Prinslo, En ander Afrikaanse Dramas en Samesprake tot 1900 deur F.C.L. Bosman. Uitgawe nr 5.
Uitgawe 5 is 'n beperkte uitgawe nr 68 van 'n ongespesifiseerde druk van hierdie boek soos vermeld op die agterblad van hierdie boek.
Voortrekkerpers 1942 (Tweede Jaargang nr 2)
Kondisie: Baie goed. Die hardeband materiaal omslag sonder 'n Stofomslag in 'n ligte grys kleur het ligte hanterings merkies en ligte verblyking op die rugkant. Die bo en onderkante van die rugkante is effe verweer. Die boek bladsye is skoon en in 'n baie goeie toestand. Die vorige eienaar het sy naam en naamstempel keurig en netjies op die eesrste bladsy aangebring.
* M.H. Neser se Novelles, verhale en gedigte, versorg deur Dr P.J. Nienaber. Uitgawe 7.
Uitgawe 7 is 'n beperkte uitgawe nr 68 van 'n ongespesifiseerde druk van hierdie boek soos vermeld op die agterblad van hierdie boek.
Hardeband Voortrekkerpers 1942 (Derde Jaargang nr 1)