Waar En Trou by P.H.S. Van Zyl
Very Scarce Edition of this book--even more with a Dust Jacket in tact.......In addition this very Scarce book was dedicated, dated and signed on 1 December 1948. What a find!
Waar En Trou by P.H.S. Van Zyl(Afrikaans edition)
Hardcover
Publisher: Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1948 First edition.
Condition: Very Good. This book is in very good condition. The DJ has some signs of edge wear and some paper loss on the front bottom corner (See attached pics) The book pages are clean, intact and the spine remains undamaged. A small name stamp of the previous owner as well as a gift Inscription and signature appears on the v.f.e.p. This book has clearly been well maintained and looked after thus far considering it’s age. The book is now protected with a Cellophane cover.
Waar en trou as Afrikaners, Kinders van Suid-Afrika.
Inleiding:
Dis 'n boek van besonder betekenis hierdie vir die kennis van die Geskiedenis van ons Tweede Vryheids-oorlog.
As bron vir die verloop van die oorlog in Natal tot die onset van Ladysmith, het die ongekunstelde verhaal van J.H. Labuschagne, 'n jaar na die gebeurtenis self in krygsgevangenskap opgeteken, besondere waarde.
Dit voer tot 'n magtige klimaks in die Platrandslag. Daarom verskyn dit hier onder die oposkrif "Platrand".
Oor die geskiedenis van die Guerilla-oorlog in die suid-Vrystaat is min opgeteken. Daardie veelbewoe tyd herleef in die bladsye van Piet Robinson se herinneringe: dit sal menigeen laat kyk na die koppies en rante, slote en spruite en ander wonings op menig Suid-Vrystaatse plaas.
Japie Greyling se klinkende heldefeit word hier histories noukeurig beskrywe. Daarvoor het die Skrywer hom op sy plaas gaan besoek.
Oor die heldhaftige slag van Frederickstad word gegewens deur mnr H.G.J. Lintvelt uit die mond van 'n deelnemer opgeteken, met verlof hier opgeneem.
Die herrineringe van Kapt. Jan Mellema en Komdt. Andries du Toit(Kommandant Rooi Regering) roep dade wat soos donder slaan voor die gees, en werp veral nuwe lig op die guerillastryd in die Oos-Transvaal.
P.H.S. van Zyl