Vryheidstryd van die Afrikaner - Van Volksplanting tot Volksversaking by Pieter Moller
Signed on title page by author PW Moller.
Vryheidstryd van die Afrikaner - Van Volksplanting tot Volksversaking by Pieter Moller (Afrikaans text)
Softcover, ISBN 9780620244329
Publisher: Melanie Uitgewers, 1999
Used - Very Good. This book is in very good condition. The wraps have some slight/limited signs of wear and the pages are clean, intact and the spine remains undamaged. The wraps are slightly shelf rubbed with very slight knocking at the back. The blocks have some minor marks. This book has clearly been well maintained and looked after thus far.
AGTER OP BOEK: In 'n tyd waarin die Afrikaner hom op staatkundige gebied op die ashoop bevind, hy verguis en verneder word, sy taal en geskiedenis op 'n gruwelike wyse misken en afgetakel word, verskyn hierdie boek, soos 'n tydige lafenis, op die toneel. Volgens die skrywer, is die doel met hierdie aftakeling van die Afrikaner om by hom 'n skuldkompleks oor die verlede te laat, posvat en hom van alles wat eie aan hom is, los te skeur in hierdie boek poog dr. Pieter Möller om hierdie proses tee te gaan deur in die 16 Hoofstukke waaruit die boek þestaan juis aan te toon dat die Afrikaner niks het om hom oor te skaam nie. Inteendeel, hy het alle rede om trots te wees op sy geskiedenis en sy helde-voorgeslag. Aangesien die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog 'n honderd jaar gelede, vanjaar hettenk word, het die skrywer dit goed gedink om die langste hoofstuk daaraan te wy. Hierdie hoofstuk maak ook die kern uit van 'n reeks praatjies wat dr.Möller oor Radio Pretoria gelewer het. Alhoewel hierdie boek deur 'n historikus (op 'n feite-getroue wyse) geskryf is, sal dit die leser boei, want die skrywer draai geen doekies om die feite (vanaf 1652 tot 1999) nie, dit is baie interessant en lees maklik en vloeiend.