Veldsmanne -Verdere jagavonture van die Angola-Boere by J von Moltke
Veldsmanne -Verdere jagavonture van die Angola-Boere by J von Moltke (Afrikaans Edition)
Hardcover: ISBN 978-1-919825-55-7
Publisher: Protea boekhuis: 2005 Second Edition, First print
Condition: Very Good+. The pictorial laminated boards are slightly shelf rubbed but is in an overall beautiful condition.
Die Angola-Boere was afstammelinge van die Dorslandtrekkers wat vir sewe jaar deur woeste en onbekende lande moes swerf voordat hulle die beloofde land bereik het. Hier vertel die ou Boerepioniers op hulle eie, ongekunstelde manier van hulle jagvernuf en krygsvernuf en hoe hulle in Angola geleef en die land help tem het. Willie Meester (Opperman) vertel van die kaalvoetjagter Larssen (die knapste olifantjagter wat seker ooit geleef het), die jagkonings van die Shimborro, die kwaai olifant van Catengue, petaljes met seekoeie, leeujag en slawerny in Angola. Oom Willem Grobler (n Voortrekker-afstammeling) vertel van oom Paul Venter en sy viool en die veldtogte teen Maranga, Ndoendoema en Huambo. Oom Peet van der Merwe (skrywer van Ons halfeeu in Angola) vertel van die Vlugekspedisie (1906) en die Wenekspedisie (1907).