Tuinprovinsie Natal (Afrikaans Edition) by Nienaber, Stoffel

  • R150.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Tuinprovinsie Natal (Afrikaans Edition) by Nienaber, Stoffel

Hardcover, ISBN 9780624009863
Publisher: Tafelberg, 1977 First Edition.
Used - Very Good. Slight tape smudge on face of DJ. Book is beautiful and pages are clear, clear and crisp. Presents beautiful under a fresh Cellophane cover.

 Afrikaans text. 'As 'n mens aan Natal dink, staan twee beelde jou voor die gees: die seeprovinsie met sy mengelmoes van vakansiemense - op die strand, by die pretpark en die riksjas, en die tuinprovinsie, met sy heuwels, sy bome en golwende suikerriet in die vrugbare aarde tussen die Drakensberge en die Indiese Oseaan. Maar Natal bied veel meer, dit ís veel meer. In Tuinprovinsie Natal vertel Stoffel Nienaber en die twintig medewerkers van al die gesigte van Natal. Van die hoofstad Pietermaritzburg en die grootstad Durban met hul grootse geboue uit 'n koloniale verlede. Van die rykdom van versteende lewe, 'n eie plante- en diereryk, die kenmerkende plekname. Ons leer die inwoners ken - die Zoeloes, die Afrikaners, die Engelse, die Indiërs - wat almal hul persoonlikhede, pioniers en entrepreneurs het: mense soos Shaka, Dunn, Morewood, mev. Jansen. En dan is daar ook die "vergete mense" wat weer in hierdie boek onthou word. Met deernis, soms gevat en dan weer feitelik-wetenskaplik, word Natal van alle kante belig en kry die leser 'n intieme beeld van dié tuinstreek. Tuinprovinsie Natal is 'n boek wat vir vreemdeling én inwoner verhelderende en boeiende leesstof sal bied. Die waarde van die boek word verder verhoog deur die interessante tekeninge, foto's en kaarte.'.


We Also Recommend

Shipping Address

Shipping Address

X